​18 tuin idees wat jy moet bekyk

Johannes van Graan Johannes van Graan
Bungalow at Undri, Space Craft Associates Space Craft Associates Modern garden
Loading admin actions …

Tuinmaak is ‘n stokperdjie wat regoor die wêreld geniet word, nie net omdat dit ‘n kalmerende invloed het nie, maar ook omdat dit mens bietjie uit die huis kry en vars lug besorg. En moenie vergeet dat verskillende areas en lande met verskillende plantegroei spog, wat dit nog meer kreatief ook maak.

En gepraat van kreatiwiteit, vandag beloer ons 18 verskillende tuine (binne én buite die huis) wat so tikkie ekstra styl aan jou huishouding kan besorg. Hierdie wenke (wat kliptuine, fonteine, gekleurde blomme, potplante, pergolas, ens.) insluit maak gebruik van uiteenlopende style, spasies en begrotings, wat beteken daar is beslis ietsie hier wat almal kan probeer!

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine